Welkom


Die enigste Afrikaanse blog oor Taiwan, in Taiwan🙂

‘n Versameling van ‘n Afrikaner en Suid-Afrikaner se daaglikse ondervindinge in Taiwan🙂. Ek moet sê die voordeel van Afrikaans praat in Taiwan is om iets vir iemand mompel, veral stoute kinders in die klaskamer en hulle kan nie ‘n woord verstaan nie.
Hierdie is ‘n versameling van my gedagtes en ervaringe oor hierdie eienaardige landjie :: moenie alles hier te ernstig opneem nie. Ontspan en lees net lekker🙂

** Disclaimer: Except for the photos and videos I took myself, I do not claim ownership of any of the other images found on this blog. They belong to their respective owners and I would be more than happy to remove any images if the owner of the image so wishes🙂