Selfde Storie Hier In Taiwan Met Tjips Koop…


Dis korrek. Hier betaal jy ook maar R10 vir 20% skyfies en 80% suurstof…
Hier is so min skyfies in hierdie pakkie, twee van hulle en jy het twee Mexikaanse Maracas.