High Tech Treine


Soos ek vroeër genoem het is dit nie net die moltreine self in Taipei wat ‘high tech’ is nie. Almal sit met een of ander speelding om hulle besig te hou🙂