Ai tog…


Hierdie was Vrydagaand in een van die toetse wat ek gemerk het. Die antwoord was “eat fruit”. …’n komma tussen die twee sou nogal groot verskil gemaak het😀