Troues Is Baie Groot In Taiwan


Een van die groot “money spinners” in Taiwan is troues. Baie van die kinders by ons skool se ouers het een of ander besigheid te make met troues want hierdie Taiwanese speel nie :: gaan groot of gaan huistoe en blaas soveel geld as moontlik en nooi 600 mense! Hierdie is een van daardie steelfotos van my wat ek by een van die winkels geneem het. So, of jy maak rokke, speel “wedding coordinator”, catering, of jy het een van daardie ‘one stop’ winkels wat ALLES vir jou reël.
Al wat ek weet is dat as jy troues reël in Taiwan sukkel jy nie finansieël nie want dit gaan suiwer oor die ‘flash’ en die mense is bereid om geld te spandeer. Ja, baie soos die swartes in SA ook maar!😀