Pragtige, Skoon Stad!


Ek het vandag gaan wandel in die stad en ‘n paar fotos geneem :: Taipei is regtig ‘n baie mooi en skoon stad!
Die een met die groot sfeer is ‘n mall :: glo een van die grootstes in Taipei, maar net so groot teleurstelling want die plek se uitleg binne is power en bied nie veel in terme van koop nie😦