Nog Stad Fotos…


Nog ‘n paar fotos van die stad in die aand. Die laaste foto is van Taipei 101. Vanaf 2004 – 2010 was dit die hoogste gebou in die wêreld. Die Burj in Dubai het hom 4 jaar gelede verbygesteek met ‘n paar meter.