Nog ‘n Spesiale Kind…


Nou nie asof hierdie uniek is in Taiwan nie, ons het dit in Suid-Afrika ook, maar as jy weet hoe die mense hulle honde hier op kussings ronddra is hierdie foto ekstra spesiaal!😀