Nippy


Hier ry die oulikste klein Volkswagentjies rond :: klein, kompak en ekonomies. Kan nie verstaan hoekom ons hulle nie in SA het nie?