‘n Stad Leer Jou Om Die Natuur Te Waardeer


Met al die geboue in my omgewing is dit vir my so heerlik om oor naweke te ontsnap na mooi, skoon plekke met gras en bome… hierdie is maar een van hulle, maar hier is pragtige parke en dit is nog mooier as mens uit die stad kom.
Soos wat die tyd aanstap gaan ek verder eksploreer en nog mooier plekke vind🙂