Lekker Vetmaak


Hierdie is heerlik & giftig vir die gewig! In die aande is hierdie stalletjies langs die pad in ‘n buurt so 2km van my af wat hierdie deegkoekies verkoop. Daar is nie baie suiker in nie en dis gewoonlik in die vorm van “Hello Kitty”😀
Dis so R5 vir 5 en die reuk is hemels, ek dink dit laat my dink aan pannekoek!😀