Karaoke In ‘n Taxi

Die beste storie tot dusver was een van die girls in ons groep: nou die dag klim sy in ‘n taxi en toe sy sien toe daal daar ‘n skerm neer vanuit die dak en die mic pop uit hier in die middel en daar, met ‘n enorme glimlag op sy gesig, por die bestuurder haar om te sing met ‘n full blast audio system! Uit pure ordentlikheid het sy, met ‘n bloedrooi gesig. Die liedjie en lirieke was glo in Engels😀