“It Pays To Advertise”


Een ding waarmee hierdie mense goed mee is is bemarking ::: en die vermoë om plastiese voorstellings te maak van die spyskaart🙂
Meeste winkels in die malls het hierdie vertoonkassies. En ja, die kos in die foto is plastic!😀
….dat hier nie meer dik mense hier rondloop nie is wonderlik. Ek sit en kyk na ‘n Dunkin Donuts stalletjie op die oomblik en my mond water, maar ek gaan sterk wees!