Hmmm…


Hierdie was vanaand my kos :: deep fried seekosserige goed, seekos pasta, spinasieblare met sousie en visballe in so laaaang sousie. Glad nie sleg nie hoor🙂