Hier Drink Jy Verkieslik Net Water In ‘n Restaurant


Hierdie mense ROOK jou met alkoholpryse in restaurante. …en julle wonder hoekom brag ek so oor 7-Eleven drankies!
Teen die huidige wisselkoers, deel die pryse op die spyskaart deur so 3,4 om die pryse in Rand te kry.