Fulong Beach


Wel, hierdie is ‘n eiland so hier is seker êrens ‘n strand, of hoe? Fulong Beach is ‘n baie bekende strand in Taiwan. Hy is geleë aan die ooskus. Pragtige plek en ook bekend vir baie musiekfeeste en koserte wat daar gehou word. Die strand is so net meer as ‘n se treinrit van Taipei af en kos so R25 om tot daar te kom. Toegang tot die strand is ook so ongeveer R25 se kant.
Baie lekker plekkie!🙂