Eienaardige Modes


Ek wil hiermee begin:
hierdie arme Taiwanese het defnitief die 80’s gemis.

Hierdie het ek nou die dag skelm op die trein geneem :: “skelm” want dink julle nou hulle gaan my glo as ek vir die polisie sê ek wou net ‘n foto van hulle mooi klere neem gaan hulle my glo?? Iedergeval, die rede vir hierdie foto is om die meer eienaardige, ‘up market’ trendy modes van die stad te wys. Hierdie twee koekies is tipiese kandidate! Die een regs het nie eens lense in die bril gehad nie :: dis natuurlik net so trendy. Verder is daar ‘n baie sterk Japanese kultuur invloed. Hulle het baie ‘cutie’ style en giere soos Hello Kitty en baie ander.