Duisende Skoeters!


Ek het al ‘n paar keer gepraat van die duisende skoeters :: hier is maar net ‘n klein voorbeeldjie, daar is nog duisende. Hierdie is dieselfde sypaadjie regs en links waarvan ek ‘n foto geneem het waar hulle parkeer staan.