Die Somer Is Oppad!


Dis 12h15 in die aand hier by ons en dit is hoe warm (en baie bedompig!) dit steeds hier is :: ons gaan bars hierdie somer mense!
NOTA: een aan, in die middel van die somer, lank nadat ek hierdie foto geplaas het, was dit 11uur die aand steeds 31 grade. Ek, um, is bly die winter is oppad!