All In a Day’s Work


So verdien ons onder andere ons geldjies :: gelukkig kan ek goed teken. Wel, ek kan BAIE beter teken maar in klastyd het jy nie baie tyd nie😀 …hierdie was nog een van die makliker lesse vir die laer klasse. Die hoër klasse is biiietjie moeliker.