Vrye Vloei

Vir die van julle wie nou nog nie weet nie: om op straat/in die publiek te drink in Taiwan, is nie onwettig nie. So, jy kan drank tot by ‘n Family Mart en 7-Eleven koop. Hierdie is afgeneem by een van die supermarkte :: ongelukkig het hulle ‘n baie beperkte keuse van alkohol, maar groter winkelgroepe het duisende verskillende wyne en ander drank.