Kraakvars

Jy sien baie hiervan in winkelvensters. Ek het al alles van seekatpote, krappe, slakke, varkpote en krewe gesien.
Hulle het natuurlik ook hoenderpote hier soos in SA, pragtig verpak in die 7-Eleven winkels🙂
Maak nie ‘n fout nie, ek dink die eend proe seker heerlik. Die ‘presentation’ is vir my net bietjie, wel, nie aantreklik nie.