Skoonmaakmiddels en die taalprobleem

Ek kan net besluit watter produk ek gaan koop op grond van wat op die bottel IN ENGELS staan. Net omdat daar ‘n foto van ‘n babatjie en ‘n woefie op ‘n groen grasperk op die bottel is beteken nie dis ‘fabric softner’ nie, netnou koop ek ‘n bottel bleach.
…hahaha en ja, hulle het Mr Muscle hier😀