Skoene uittrek is nie net geloof hier nie

Eerste matjie by die deur is vir afvee as jy inkom, tweede matjie is vir die skoene. Ek het eers gedink dis ‘n simpel bygelofie maar jy gaan nie glo hoe vinnig word jou plek vuil met alles wat mens in die strate optel nie. Ek doen dit nou maar “religiously”😀