My woonstelletjie

Hier volg fotos van my nederige woonstelletjie…🙂 Kliek gerus op die fotos om te vergroot.
NB NB NB: met ALLE fotos: hulle is bietjie groot, so as jy daarop kliek gaan dit oopmaak maar bietjie dof wees :: wees geduldig, hy laai en sal skerper word🙂

Hierdie stortjie is vir my bietjie eienaardig. Al is ek alleen in die woonstel maak ek steeds die blinders toe… voel net nie reg om dit oop te los nie :D:D:D
…en ja, die ding wat in die stort hang onder die kraan is ‘n swembroek🙂