Om Dit Te Waag Om Chinees Te Praat Met Die Man Op Straat….

tumblr_mctgwf1Qd11rtfemp

My Chinees, op hierdie stadium van die wedstryd, is beter as die van die gemiddelde Suid-Afrikaner maar slegter as die van die gemiddelde Taiwanese 1-jarige. Ek ken vier of vyf frases en ek kan net tot 5 tel. Die grootste probleem is uitspraak.  Sien, die probleem is dat mens nie net die woorde moet baasraak …

Read more »